nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for December 2011

Die geboorte van Jesus, die Christus, herbereken

December 23, 2011

Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.  My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende twee weke gaan skryf waaroor ek gaan skryf. Terwyl ek hieroor nagedink het, het ek skielik besef dat ek en my familie NOOIT “kersfees” […]

Die week het alles verander!

December 23, 2011

Die meeste Christengelowiges herdenk die gebeure gewoonlik van die Vrydag af. Goeie Vrydag noem hulle dit. Maar in werklikheid het dit die Woensdag reeds gebeur. Nie dat dit soveel saak maak nie, want dit is mos maar net ʼn dag waarop ons dieselfde gebeure herdenk. En dit is immers die gebeure waaroor dit alles gaan… […]

‘n Omgekeerde boot

December 23, 2011

Kom ek vertel vir jou wat met my gebeur het ’n paar weke terug. ’n Broer in Jesus kom sit langs my en vertel my iets wat hy voel Jesus wil hê hy moet my van vertel. Hy vertel my van die dag toe hy en sy kinders die fliek, Poseidon Adventure, gaan kyk het, […]

Hello wêreld!

December 23, 2011

Kan jy glo, een van hierdie obskure internet-skurke het op my vorige Blog ingebreek via WordPress en my Blog vernietig! Maar soos Rom. 8:28 sê: “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. ” Dit bied my die geleentheid om van nuuts […]