nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for June 2012

Nuwe Toerustingsmateriaal beskikbaar

June 27, 2012

Ek het pas ‘n splinternuwe skakel na ‘n splinternuwe bladsy op my webblad onder Nuusbriefie bygevoeg. Vir maande belowe ek nou al dat ek die Lukas 10-program van ‘n Nuwe Ervaring van Bybelse kerkwees beskikbaar gaan stel sodat enige iemand wat belangstel dit kan aflaai van my webblad af. Wel, dit is gedoen. En dan […]

Die DaniëlPlan

June 4, 2012

Rick Warren, van die bekende Saddleback Gemeente, vertel vir ‘n joernalis van die TIME-tydskrif hoe hulle gemeente se DanielPlan-eet- en leweprogram totstand gekom het. Hy vertel hoe hy een Sondagoggend, terwyl hy besig was om 800 nuwe bekeerlinge te doop, hier rondom nr 500 ‘n nie-te-geestelike gedagte gekry het, nl. “Ons is darem ‘n klomp baie […]