nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for February 2013

Drie webblaaie vol toerustingsmateriaal

February 8, 2013

In die Liggaam van Jesus Christus is dit die opdrag van Jesus Christus, die Hoof van die Liggaam, dat Sy gestuurde leiers in die gemeentes Sy mense sal toerus vir hulle bediening. Daarom is dit vir drs Christo en Hetta Nel ‘n wonderlike voorreg om gelowiges toegang te gee tot toerustingsmateriaal van Nuwe Wyn-bediening en […]