nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for March 2013

Reformeer … Weer ‘n Keer – ‘n Brief aan elke dominee in die Gereformeerde Kerke

March 26, 2013

Toe ek in 1993 bedank en uitgestap het as dominee in die N G Kerk, het ek nooit kon dink dat daar ‘n dag gaan kom wat die Here my opdrag gaan gee om dit wat my maak uitstap het, te gaan “vaskap aan die deure van elke dominee en leraar van elke gemeente van […]

Die week wat die geskiedenis van die wêreld verander het

March 26, 2013

Hierdie komende week het volgelinge van Jesus weer die geleentheid om stil te word rondom die sleutelgebeure van ons geloof. Wat hierdie volg is my uiteensetting van daardie gebeure daardie betrokke week van Sy kruisiging, die kruisiging self, die drie dae in die graf en dan Sy opstanding daardie eerste dag van die week, die […]

Kom ons staan op teen geweld teen vrouens en kinders

March 19, 2013

Oor die land het derduisende Christenmanne opgestaan en standpunt ingeneem teen al die geweld en misbruik van vrouens en kinders. Manne het gekies om selfs in die openbaar voor God en die samelewing ‘n belofte af te lê om voortaan in die lig van God se Woord en Sy wil die vrou, kinders en weerloses […]