nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for August 2013

Herlewings waarvan ek weet tans op aarde

August 26, 2013

In soveel van ons harte is daar hierdie brandende verwagting en honger na herlewing. Ek is hier in die Wes-Kaap sedert 1997 op grond van ‘n profetiese woord wat ek van God ontvang het tydens ‘n visie oor herlewing wat oppad is en wat weer hier in die Wes-Kaap gaan begin, voordat dit uitkring oor […]

Wie is jy in God se oë

August 8, 2013

Soms is dit so noodsaaklik om net weer by Jesus se voete te gaan sit om mooi te hoor wat Hy oor jou sê. In die geharwar van elke dag bedien die vyand soveel leuens oor jou aan jou. Hoor weer ‘n slag wat God oor jou te së het. Maak daardie kantoordeur of kamerdeur […]