nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Herlewings waarvan ek weet tans op aarde

In soveel van ons harte is daar hierdie brandende verwagting en honger na herlewing.

Ek is hier in die Wes-Kaap sedert 1997 op grond van ‘n profetiese woord wat ek van God ontvang het tydens ‘n visie oor herlewing wat oppad is en wat weer hier in die Wes-Kaap gaan begin, voordat dit uitkring oor Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld.

En toe ek vir die Here sê: Ek sal U ‘n miljoen rand betaal om daar te wees!, het die Here my belowe dat ek daar sal wees.

Daarom is ek hier waar ek is.

En daarom luister ek heeltyd met gespitste ore om te hoor van herlewing.

Op die oomblik hoor ek van die volgende herlewings:

1. Die een in Wallis in ’n plek met die naam van Cwmbran

Dit het in April 2013 begin en is steeds aan die gang (Aug. 2013).

Lees die volgende verslae hieroor: Herlewing in Wallis

En ook by Verslag van herlewing

Die bekende lied: Just one touch of the King changes everything is die lied van die herlewing.

Gaan luister op YOUTUBE daarna by

2. Die herlewing in Bethel, in Redding, in California waar o.a. Bill Johnson een van die leiers is.

Gaan kyk na hulle webblad by http://www.ibethel.org/

3. Herlewing in SA in Lofdal, Brackenfell.

Gaan kyk na hulle webblad en ook Live Streaming van dienste by http://lofdal.com/LOFDAL_INTERNATIONAL/Home.html

Met beloftes en profetiese verwagtinge van wat nog kom:

September en Oktober in SA, wat begin in die Wes-Kaap.

Ja, ook in Amerika.

Gaan kyk by

Advertisements

One Response to “Herlewings waarvan ek weet tans op aarde”

  1. baie dankie dat jy hierdie op die internet gesit het. ek is alleen hier in Gauteng met ‘n projek besig…en nou surf ek die net…en toe kom ek op dit wat jy gelaai het, af.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: