nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for March 2014

‘n Nuwe dimensie breek deur in ons lewe

March 25, 2014

Ons het die afgelope tyd met mekaar soveel merkwaardige dinge gedeel oor wat God se Gees vir ons in die Woord openbaar oor wie en wat ons as ’n Nuwe Testamentiese geloofgemeenskap in Christus Jesus is. In 2 Kor. 5:17 word ons beskryf as deel van ’n nuwe skepping. In Kolossense staan daar dat Christus […]

Mense sal die anders in ons lewe kan sien

March 17, 2014

As ons werklik aan die Nuwe Testamentiese geloofgemeenskap behoort wat ons “Kerk van Jesus Christus” noem, dan sal mense dit in ons lewe herken aan ons anderse manier van lewe en optrede. As mense nie in my en jou gewone lewe, daar waar die tekkie die teer slaan, kan sien dat ons aan Jesus behoort […]

Kolossense het weer vir my vars en nuut geword

March 10, 2014

Ek lees elke jaar die Bybel weer ’n slag dwarsdeur. Volgens hierdie plan op YOUVERSION wat ek gebruik, het ek die afgelope tyd weer die hele boek, Kolossense, deurgelees. Wow! Die inhoud van hierdie Bybelboek het my hart net weer vasgegryp en ek wil graag daarvan met jou deel. Dit wat hier staan is presies […]