nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for February 2016

Hoe lyk ‘n stukkie hemel op aarde in Afrika?

February 26, 2016

¬†Dave Pepler praat altyd op RSG met Amore Bekker, die aanbieder van ‘n program. Hierdie is sy weergawe van Rwanda. Dave Pepler is die aanbieder van die ‘GROEN’ (Natuur program op KYKNET). Ek geniet sy program merendeels omdat hy so mooi Afrikaans praat, skryf Amor√© van RSG: Dave Pepler se brief uit Rwanda Liewe Amore, […]