nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for August 2016

Getuig oor die Evangelieboodskap via al die miljoene slim-fone en selfone oor die wêreld

August 30, 2016

Dié van julle wat my ken, weet dat my hart is om via die selfoon en spesifiek die slim-foon soveel moontlik materiaal wat die Koninkryk van God kan laat kom hier op aarde, aan mense beskikbaar te stel of ten minste bekend te stel. Vandag wil ek vir jou neem na ʼn paar van hierdie […]