nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for January 2017

A Prophetic word for the President Elect Mr Donald Trump on the 18th January 2017

January 19, 2017

This is the prophetic word I’ve send personally to the President Elect Mr Donald Trump on the 18th January 2017, in obedience to my King, Jesus Christ, in whose service I am. This is what I hear the Lord God, whom you’ve chosen to serve, is saying to you: I’ve chosen a new generation of […]

Volgelinge van Jesus staan saam teen ongenuanseerde “haatspraak en haatmisdaad-wetgewing”

January 14, 2017

Dit het die regering bykans vier jaar geneem om die voorlopige wetgewing rondom “Hate crimes and Hate Speech Bill” voor te berei. Daarna is die publiek kans gegee tot 1 Desember 2016, en na geweldige negatiewe reaksie, tot 31 Januarie 2017 om te reageer en kommentaar te lewer voordat die finale wetgewing voorberei sal word […]

Die vloek van Trekarbeiders-wees boemerang

January 9, 2017

Blaai jy terug in ons geskiedenis, onthou ons almal die derduisende, hoofsaaklik swart mans, wat oor die grense gestroom het uit armoedige tuislande waar daar net nie genoeg werk vir almal was nie. Hulle was gedwing om al hulle geliefdes tuis te laat en om duisende kilometers weg te reis na waar daar werk en […]