nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for March 2017

MY CHANNEL op YOUTUBE

March 27, 2017

Soos ek belowe het, het ek die afgelope week die laaste video van my DVD-opleidingsreeks, JESUS, DIE DOPER MET DIE GEES, ook op MY CHANNEL op YOUTUBE gepubliseer. Jy kan nou al twee die videoreekse wat ek vrygestel het om God se mense vir bediening toe te rus, daar gaan kyk. Hier is die skakel […]