nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for the ‘Alles en nog wat’ Category

CIMI is uit en uit ‘n “cult”

June 29, 2017

Oor CIMI – weer ’n keer Ek het reeds twee artikels op hierdie BLOG van my geskryf oor CIMI. Hier is die skakels daarheen: Die eerste artikel vind jy by: My eerste artikel oor CIMI Die tweede artikel is: My tweede artikel oor CIMI In die tweede artikel tipeer die skrywer, Rudolph P Boshoff, die […]

‘n Uitstekende beoordeling van die Christ In Me International-beweging (CIMI)

June 8, 2017

Na my artikel oor CIMI op hierdie NUWEWYN-WORDBLOG Kliek die volgende skakel na hierdie artikel van my het ek soveel hartseerstories gehoor oor hierdie gevaarlike en leuenagtige beweging wat hulleself as ‘n “kerk van Jesus Christus” voordoen, dat ek so dankbaar is teenoor Rudolph P Boshoff vir sy uitstekende en omvattende artikel en videos oor […]

Die week met die Woensdag wat die geskiedenis verander het

April 1, 2017

Die meeste Christengelowiges herdenk die gebeure gewoonlik van die Vrydag af. Goeie Vrydag noem hulle dit. Maar in werklikheid het dit die Woensdag reeds gebeur. Nie dat dit soveel saak maak nie, want dit is mos maar net ʼn dag waarop ons dieselfde gebeure herdenk. En dit is immers die gebeure waaroor dit alles gaan… […]

Die oudio- en video-sessies tydens die KINGDOM COME-konferensie

February 20, 2017

Ek het laas vir julle vertel dat ek en Hetta die voorreg gehad het om ‘n drie-dag-konferensie van Bethel-gemeente in Redding, van Bill Johnson en Paul Manwaring, in Midrand, SA, by te woon. Watter belewenis was dit nie! Behalwe vir honderde bonatuurlike genesings en wonderwerke, het die Here met ons gepraat deur die mees merkwaardige […]

NUWE WYN BEDIENING – 2016 en verder

September 14, 2016

Luk. 5:37, 38 “En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal die nuwe wyn die velsakke laat oopbars. Dan is die wyn vermors en die sakke daarmee heen. Nee, nuwe wyn moet in nuwe velsakke gegooi word.”   A.    Uitgangspunt Drs. Christo en Hetta Nel se hart is […]

My nuutste boek op AMAZON

July 4, 2016

GET READY, BE PREPARED, die profetiese woord oor ʼn wêreldwye val in die geld en finansiële markte, deur dr. Christo Nel, is hierdie afgelope week gepubliseer as ʼn e-boek op AMAZON. Dit is GRATIS BESKIKBAAR op die 5de, 6de, 19de en 20ste Julie 2016 vir die lesers. Kliek die volgende skakel om dit te kry […]

Die week wat die geskiedenis verander het

March 22, 2016

Gebruik 2 minute … om die gebeure van hierdie week van die 6de tot die 12de April 32 n.C. te oordink en vir jouself dan te sê: So lief het Hy vir my gehad Hierdie week het ons as volgelinge van Jesus weer die geleentheid om stil te word rondom die sleutel gebeure van ons […]

Hoe lyk ‘n stukkie hemel op aarde in Afrika?

February 26, 2016

 Dave Pepler praat altyd op RSG met Amore Bekker, die aanbieder van ‘n program. Hierdie is sy weergawe van Rwanda. Dave Pepler is die aanbieder van die ‘GROEN’ (Natuur program op KYKNET). Ek geniet sy program merendeels omdat hy so mooi Afrikaans praat, skryf Amoré van RSG: Dave Pepler se brief uit Rwanda Liewe Amore, […]

Profeteer by die Parlement

November 20, 2015

20 November 2015 Profeteer teenoor Pres Zuma en die regering In Nov. 2014 het die Here my skielik ’n profetiese woord gegee wat Hy gesê het aan Pres. Zuma persoonlik gestuur moes word en ook bedoel was vir al die lede in die Parlement, alle nasionale staatsdepartemente, die Suid-Afrikaanse Weermag, Lugmag en Vloot, asook ’n […]

Opmerkinge oor die besluit van die Algemene Sinode oor dieselfde geslag huwelike ens.

October 23, 2015

Sjoe, die NG Kerk het hier ’n streep in die grond getrek en gekies wie hy wil dien en hoekom. Enigiemand wat die Rapport se hoofberig op die voorblad en Hanlie se gesprek met die Moderator gelees het, weet nou hoe die NG Kerk oor hierdie dinge dink en hoekom die NG Kerk, ten spyte […]