nuwewyn
Hier vertel ek jou van "nuwe wyn" wat die Here die afgelope tyd aan my bedien het.

Archive for the ‘Nuwe Wyn’ Category

Oor die droogte – ‘n Profetiese woord

November 28, 2015

Einde November 2015 Ek hoor hoe die Here twee gedeeltes op die tafel sit as deel van Sy profetiese woord vir nou. 1. Hos. 2:14-23 Luister na hierdie woord wat Ek destyds vir my Ou-Testamentiese volk belowe het, waarvan die hart vers 15 en 20-22 (wat vers 19-21 in die Ou Afrikaanse Vertaling) is. “Ek […]

Profeteer by die Parlement

November 20, 2015

20 November 2015 Profeteer teenoor Pres Zuma en die regering In Nov. 2014 het die Here my skielik ’n profetiese woord gegee wat Hy gesê het aan Pres. Zuma persoonlik gestuur moes word en ook bedoel was vir al die lede in die Parlement, alle nasionale staatsdepartemente, die Suid-Afrikaanse Weermag, Lugmag en Vloot, asook ’n […]

Sleutels tot ’n geloofsprong in terme uit die kwantum fisika

July 19, 2015

My vertaling en verwerking van ’n artikel van David van Koevering As ’n jong wetenskaplike en uitvinder, het ek en dr. Bob Moog jare gelede saamgewerk en aan die musiekwêreld die eerste Moog synthesizer bekendgestel. Daar het ek geleer om met elektrone en fotone te werk, klein partikels wat so klein is dat ’n mens […]

Kom ons dink weer ‘n slag oor die Sabbat

May 30, 2015

Belangrike Skrifgedeeltes in die verband: Die hele boek, Galasiërs, Kolossense, Hebreërs en Romeine, asook gedeeltes uit die Evangelie waar Jesus baie duidelik aandui dat Hy die hele wet van die Ou Testament en die profetiese gedeeltes van die Ou Testament in die verband kom vervul het en hulle volle betekenis vir ons kom aantoon het. […]

Kom ons bid vir herlewing juis in hierdie tyd

May 16, 2015

Dit is daardie baie spesiale tyd van die jaar, tussen die herdenking van die hemelvaart van Jesus Christus en Sy uitstorting van die Heilige Gees in en op Sy Ekklesia destyds op Pinksterdag. Een van die merkwaardige gebeure in Suid-Afrika is dat die Here een van die invloedryke dele van die Liggaam van Jesus, naamlik […]

Sirkels van bediening

March 19, 2015

Prediker 4:7 tot 12 “Ek het in hierdie wêreld nog meer gesien wat tot niks kom nie: daar was ‘n man wat alleen was, sonder seun of broer. Tog was daar nie ‘n einde aan al sy inspanning nie en was hy steeds op soek na meer rykdom. Hy moes later sê: “Vir wie sloof […]

Wat doen ek vir ‘n lewe?

February 21, 2015

Die oomblik wat jy vir iemand sê jy is ’n predikant of voltyds in diens van God, word hulle ongemaklik asof jy op daardie oomblik jou masker afgehaal het en hulle ontdek het jy is eintlik ’n wese uit die buitenste ruimte of ten minste ’n heilige monnik uit ’n klooster vêr weg van die […]

A word to some of God’s strategic positioned leaders – December 2014

December 11, 2014

I really believe a word from God can change everything, bring perspective and help leaders to act wisely and proactively. In 2 Kings 6:8 to 12 we read the following: “Now the king of Syria was making war against Israel; and he consulted with his servants, saying, “My camp will be in such and such […]

A prophetic word to Government and all leaders in positions of authority – November 2014

November 20, 2014

A prophetic word to Government, and all other leaders – November 2014 ADDRESS TO: The President of South Africa and all members of Parliament, all members of national and provincial offices of government, all members of the SADF and SAP, and all people in positions of authority in all sectors of life here in South […]

Hou moed en kyk wat God besig is om te doen

November 3, 2014

My vriend uit België, Rudi, het die volgende lied van Steven Curtis Chapman se woorde op sy Facebook-blad weergegee en ek kon nie anders as om dit te kopiëer en hier vir jou neer te skryf nie. Lees dit terwyl jy luister hoe Steven dit daar op YOUTUBE sing. Glorious Unfolding – Steven Curtis Chapman (Official […]